The
Van
Jaarsveld family
has a deep rooted love for the Brahman breed and is known as
outdoor people with a love for nature and animals in general.
Marinus grew up having animals around him and having a lot to do
with live stock and due to his love for livestock he did a
Auctioneer course in 2002 with the purpose to hold livestock
auctions.
In 2008
after having 10 years’ experience of testing and trying various
breeds we became involved in breeding with stud animals. Our
endeavor is to produce good adjusted veld animals with outstanding
walking ability, female animals with outstanding maternal
characteristics that produces a good veld calf on a yearly basis.
All our animals
are
strictly
screened for
fertility and temperament and also
grazes upon strenuous
Heart Water, Red Water
and Gall sickness veld
rooted deep in
the Bushveld
near
Thabazimbi
that is thus
known for
its
hardness. Our animals graze on sweet
veld and live and survive from the veld alone. These animals are
use to walking great distances on a daily basis for water etc. and
we also endeavor to raise our calves to be tame. The animals that
do not make the screenings are culled. You can’t go wrong with
Bushveld Brahman!
We changed our
branding to
ASM
in 2010 which is Marinus’ and son Maritz’ initials thus to continue
the family tradition for future generations. The breeding and all
the chosen bulls as well as the AI selections is done by Marinus
himself in his striving to produce good adjusted, functional animals
that can live and survive on bushveld grass and to transform grass
into meat. Since the year 2009 the Van Jaarsveld family has been
full owners of the Meadowood Brahman Stud.
Thank you for
showing interest in the
ASM
brand.
Die
Van
Jaarsveld familie
is buite-lewe mense, lief vir die buite-lewe, lief vir vee en is
daar ‘n diep gewortelde liefde vir die
Brahman
ras. Marinus het
groot geword en baie te doen gehad met vee van kleins af en het in
2002 weens sy voorliefde vir vee ‘n Afslaers kurses gedoen met die
doel om vee veilings te hou.
Ons het in
2008 betrokke geraak om met stoetdiere te begin teel nadat ons vir
ongeveer 10 jaar kommersiele kuddes gehad het en verskeie rasse
beproef het.Ons strewe is om goed aangepaste veld beeste te
produseer met uitstekende loop vermoë, vroulike diere met uitstaande
moedereienskappe wat jaarliks ’n kalf produseer van die veld af. Al
ons beeste word streng gekeur vir vrugbaarheid en temperament.
Al ons beeste loop
op strawwe Hartwater, Rooiwater en Galsiekte veld diep in die
Bosveld naby
THABAZIMBI wat
bekend is vir sy hardheid.
Dis soetveld gras en al ons
diere leef van die veld af. Ons beeste loop daagliks aansienlike
afstande om water te drink en word alle kalwers haltermak groot
gemaak. Die wat nie
die keuring slaag nie word uitgeskot. Jy kan nie verkeerd gaan met
Bosveld Brahmane nie!
Ons
brandmerk het ons in 2010 verander na
ASM
wat dan
ook Marinus en Marnitz se voorletter is en so word die Familie
tradisie voortgesit.
Die teel, al
die gekose bulle en die KI seleksie is
alles deur Marinus gedoen in die strewe om goed aangepaste,
funksionele diere te teel wat op gras in die Bosveld kan oorleef en
gras in vleis omskep.
Sedert September 2009 is
die van Jaarsveld familie vol-eienaars van die Meadowood Brahman
Stoet.
Dankie dat
u belangstelling toon in die
ASM
brand.
|