Ons het
net ‘n rooi Brahman stoet en word al ons diere baie streng gekeur
vir dit wat ons glo belangrik is en nodig is om in die hedendaagse
boer se behoeftes te voldoen, vir beide die kommersiële en stoet
boer om goed aangepaste diere te teel wat in die moeilikste
omstandighede kan oorleef.
|