Ons het geslaag op vele skoue regoor Suid-Afrika.  Ons skou slegs vir die laaste drie jaar en het derde van die Rooi Brahman Telers geŽindig by die Pretoria skou in 2010.  Ons het met die meeste punte geŽindig by die Rustenburg skou in 2010 en het menigte pryse gewen op al die skoue.    Kyk uit vir ons en besoek ons hierdie jaar op verskeie skoue.

Op die 2011 Rustenburg skou het ons die Bulkalf Kampioen, Junior Reserwe Kampioen Vers, Junior Kampioen Bul en Reserwe Junior Bul vertoon. 


 

We have succeeded on a number of shows all around South-Africa. We only show for the past three years and ended Third of Red Brahman Breeders at the Pretoria shows 2010. We ended with the most points at the Rustenburg show 2010 and won numerous prizes on all shows.  Look out and visit us this year on different shows.  

At the 2011 Rustenburg show we presented the Bull Calf Champion, Junior Reserve Champion Heifer, Junior Champion Bull and Reserve Junior Bull.

 

 

 

© 2011 - 2017  Meadowood Brahmane  ē  Website Terms & Conditions  ē  Website designed, maintained & hosted by 123 Internet